cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Bloedskenk

“Wanneer jy van jou besittings gee, gee jy maar min. Dit is wanneer jy van jouself gee dat jy werklik gee.”Khalil Gibran


Die bloedskenk-projek gaan van krag tot krag. Danksy die hoof se toestemming om tydens skoolure te skenk daag baie leerders op. Die broodjie gedurende die registerperiode lok ook skenkers.

 

Die Bloedskenkleiers moedig hul maats en onderwysers aan en oorreed selfs die banges om dapper die naald te trotseer. Gelukkig troos die sap en koekie daarna.

 

‘n Spesiale woord van dank aan die onderwysers wat elke keer die verversings voorberei.

 

Die verteenwoordigers doen REUSE werk en laat elke “Blood Drive” glad verloop.

 

Ons eie mnr. Herbst het reeds sy 75ste eenheid geskenk: voorwaar ‘n prestasie!

 

 

Me. S. Bezuidenhout

Organiseerder

dscf1240new
2010 bloedskenk maart 022
dscf9625
dscf9641
dscf9632
dscf9631
webdsc1102
webdsc1104
webdsc1110

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...