cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Koor

Ons skool is baie trots op die standaard van ons koor die afgelope paar jaar. Ongeveer veertig leerders vorm deel van ons koor, onder die afrigting van ’n die musiekonderwyseres, Mej. Reynolds.


Hulle neem jaarliks deel aan die Eistedford en het reeds ’n aantal kere goud verwerf. Die deelname aan die Voce Volente Koorfees by Westering  is ’n hoogtepunt.  Slegs uitgenooide kore kan hieraan deelneem.


Verdere optredes is intern by geleenthede voor die hele skool en die jaarlikse Prysuitdeling.




 


 

3

Koor sing by ons eie koorfees

Paaskonsert

dscf9086
dscf9086
dscf9086
Web4photo-1

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...