cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Redenaars

Redenaars het ’n oplewing oor die laaste paar jare beleef en ’n werkswinkel word vroeg in die jaar aangebied.  Leerders word aangemoedig om hieraan deel te hê en sodoende hulle kommunikasie vaardighede te slyp.


Die senior en junior redenaars kry elkeen ’n kwartaal om aan die interne kompetisie deel te neem.  Dit geskied per graad en ’n algemene wenner word dan aangewys.


Geleenthede word ook in die saalbyeenkomste geskep om die leerders blootstelling te gee.





 


Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...