cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Netbal

Die dogters kan in die volgende ouderdomsgroepe aan netbal deelneem:

O/19

O/16

0/14


Elke span beskik oor ’n afrigter en elkeen is opgelei om as skeidsregter op te tree.


Elke span het in 2012 nuwe netbaldrag ontvang. Hierdie klere word aan die begin van die seisoen aan die spelers verhuur en bly skooleiendom.  Groot dank aan Deon "Poena" van Rooyen, ’n oud-leerder, wat die klere geborg het. Ons spelers vertoon pragtig op die baan en speel met die nodige selfvertroue.  


Cillié is baie bevoorreg om twee nuwe netbalbane by die JJ Engelbrecht-sportterrein by te voeg. Tydens die sportdag teen Andrew Rabie, 23 April, is die nuwe netbalbane ingewy. 

Netbalafrigtingskursus

Netbal afrigters skryf eksamen!

Die volgende afrigters het die skeidsregterskliniek bygewoon en suksesvol voltooi.

Mej. Gouws

Mev. Alting

Mej. I. Bezuidenhout

Me. Bott

Mev. E. Swanepoel

Mej. R. Geyers

Mej. C. Redcliffe

Eerstespan

894689192822570274498539757186447768813568o

Afrigters

Webdsc0996

Baie dankie aan Northfield Engineering, Pedrollo, Auto Street Worx en Citrashine vir die borg van die nuwe baadjies.

img6206
img6200
img6198
img6196
img6195
img6189
img6186
img6183
img6181
img6178
img6176
img6172
img6171
dsc0288
dsc0283
dsc0252
dsc0300
dsc0322
1306326810323897335166111627814257639469857o
1312287310323897301832785796474946730291887o

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...