cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Tennis

Die tennisseisoen vind plaas tydens die eerste, derde en vierde kwartaal, met oefening en wedstryde op Dinsdae en Donderdae.

 

In die tweede kwartaal neem die tennisspelers ‘n blaaskans om plek en tyd te maak vir die afskop van die rugby- en netbalseisoen.

 

Gedurende die derde kwartaal word nuwe en beginnerspelers uitgenooi om hul slag op die tennisbaan te wys. Cillié het verseker baie talent as dit by tennis kom.


Die spelers speel in die vierde kwartaal  vir ‘n plek op die interne ranglys vir die  volgende jaar se ligawedstryde.


Ons beskik oor drie tennisbane.

 


Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...