cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Gholfdag

Die jaarlikse gholfdag is die geleentheid waartydens fondse gegenereer word om die verskillende sportkodes te finansier.  Die geleentheid word deur die sportafrigters bedryf, onder die leiding van Mnre. Van der Riet en Herbst.  Dit vind plaas in die vierde kwartaal.


Ons is baie dankbaar teenoor al die putjie- en prysborge.



Hierdie jaar vind die Gholfdag plaas op 14 November 2015. Die formaat is 'n IPS. Die koste is R150 per persoon en sal plaasvind by Little Walmer Gholfbaan. Daar sal 'n groot verskeidenheid pryse te wen wees. Vir enige navrae kontak T.Herbst 0828772824.

dsc0025
dsc0005
dsc0007
dsc0013
dsc0017
dsc0019
dsc0056
dsc0047
dsc0033
dsc0028
dsc0026
19803837404264160462796564193127757427996o
dsc0055
dsc0053
dsc0045
dsc0037
dsc0036
dsc0065
106204087404264093796134273358054100039487o
103728897404264060462801344664116590769901o

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...