cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

NUUS

Baie geluk aan die matrieks van 2019 met 'n spoggerige 94,3% slaagsyfer.

 

Baie geluk aan ons nuwe amptelike andjunkhoofde naamlik Mnr. Van der Riet en Me. H. Landsberg.


6 September 2019 het Cillié se leerders en onderwysers 'n hele aantal inheemse groente en kruie geplant. O.I.v Dr Erika Jansen (oud-skolier) is die JJ Engelbrecht-sportterrein groener as ooit vantevore. Dankie aan Mnr. Van der Riet vir die reëlings

 

Op 17 Julie 2018, die eerste dag van die derde kwartaal, is Cillié se elfde Skoolhoof amptelik aangekondig, Mnr. Kennedy.

 

In 2016 het Cillié R500 000 van die Lotto ontavng vir die opgradering van badkamers. In Desember 2017 het die skool met die enorme taak begin. 

 

Die nuwe akademiese jaar is reeds goed aan die gang.  Die personeel is tans 37 groot en ons leerderinskrywing is 970.

 

Die skool bied hokkies aan leerders vir die berging van hulle toerusting. Hierdie hokkies is binne in die skool gebou. Elke leerder het sy eie slot met ’n sleutel. Leerders kan hierdie hokkies teen R150 vir een jaar gebruik.

 

Cillié is baie bevoorreg om twee nuwe netbalbane by die JJ Engelbrecht-sportterrein by te voeg. Tydens die sportdag teen Andrew Rabie 23 April 2016 is die nuwe netbalbane ingewy. 

 

NOMMER 1...in Suid-Afrika! Akhona en José, albei in Graad 10, het eerste in die land geëindig met hul uitstalling in 2016 met behulp van Me. Landsberg, oor die uitvoer van mangaan by die nasionale aanbieding vir die Departement van Minerale se Learner Focus. 

1366903010900371910851981116671392155538187n

JAARVERSLAG

Lees die jaarverslag vir 2015 hier

Download-icon

Klik op die ikoon om die jaarverslag af te laai (in pdf-formaat)

696298572433292336759670381838316489670656o

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...