cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Drama

Cillié se dramaklub groei jaarliks. Hoe meer leerders optree, hoe meer wil hierby betrokke raak. Jaarliks bring ons ‘n Paasprogram en Kultuurkonsert op die planke. In April 2012 het ons ‘n revue gehad waaraan 200 leerders deelgeneem het. Leerders ontwikkel by die dramaklub selfvertroue, leer hoe om voor mense te praat, ontwikkel hulle stemme en leer om sommer net pret op die verhoog te hê.

 

Me. H. Fyver

web6foto8
web6foto7
web5foto6

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...