cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

Month:
Author:
Category:
  Search

Personeel 2013

BY

Ons personeel is tans 41en een plaasvervanger.

 

Die volgende nuwe onderwysers het in Januarie 2013 by ons aangesluit:

 

Ilodi Bezuidenhout - Lewenswetenskappe, Besigheidstudie

Antoinette Trosee  -  Engels, Lewensoriëntering

Lisa Hayward - Verbruikerstudie

 

Maryke Rademeyer  (Plaasvervanger) - Lewensorientering, Besigheidstudie

 

Mev. Nandie Pieterse is tans op kraamverlof tot 6 Junie met haar eersteling.

 

Dit is 'n spesiale jaar vir twee van ons bekende en beminde onderwysers.

Mev. Williams sal vanaf Junie met vroeë pensioen die tuig neerlê en in Desember sluit Mev. Bartlett haar onderwysloopbaan af.  Ons wens hierdie twee kollegas 'n pragtige laaste skof toe. Gesamentlik het hulle 6 dekades kinders opgevoed en talle lewens verryk.

 

 

 January 31, 2013
Comments (0)

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close